News

Die ‘Boer soek ’n vrou’-egpaar Mathys en Annamie Prinsloo het onlangs hulle eersteling verwelkom. Hulle vertel ons alles oor ...
Enigiemand wat glo die Springbok-wêreldkampioenspan sal Saterdagaand op Loftus Versfeld ’n maklike oorwinning behaal, moet ...
Minder as ’n jaar nadat Gautrein-werknemers verbonde aan die metaalwerkersvakbond Numsa die strate in Midrand ingevaar het ...
“Ek het Woensdag beslis al 10 000 treë ingekry; die dag voordat ’n fees begin, is altyd die ergste,” sê Sandra Jacobs, ...
Die Vrystaatse gesondheidsdepartement het inwoners in kennis gestel van ’n maselsuitbreking, met 64 bevestigde gevalle wat ...
Die premier van die Oos-Kaap het onder skoot gekom weens die maand lange verlof wat hy neem in die nadraai van een van die ...
Die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling Akademia is nóg ’n stap nader aan die stigting van sy nuwe voltydse kampus ...
’n Groter begroting vir Statistieke Suid-Afrika met sy “ondervoede” begroting maak meer sin as ’n nasionale dialoog wat R700 ...
Die nasionale tesourie vrees dat buitelandse beleggers die voorgestelde wysiging van die Reserwebankwet as politieke ...
’n Kankergewas van byna ’n liniaal se lengte moet uit ’n vrou van Gqeberha se maag verwyder word, maar 11 maande ná haar ...
Die beste van deur ’n donker vallei ry, is die wete dat jy anderkant gaan uitkom. Sommige dinge bly dieselfde, ander verander ...
Luister hier, boekwurms! 'Bloedsomer' deur Sidney Gilroy en voorgelees deur Susanne Beyers is die luisterboek vir Julie, ...