Meer en meer kleiner lande én nasies wat nie voorheen vir die Wêreldbeker-toernooi kon kwalifiseer nie, kry deesdae plek onder die elite van internasionale sokker.
Al wen Lando Norris nie die res van die seisoen ’n Formule Een-wedren nie, is dié McLaren-jaer steeds in die binnebaan om Max Verstappen as die wêreldkampioen te onttroon.
Suid-Afrika gaan hom nie steur aan Amerika se dreigemente dat ’n konsensus-verklaring ná die naweek se G20-leiersberaad sonder hom nie moontlik is nie.
Die George-munisipaliteit was “nalatig in sy oorsig” van die bouterrein in Victoriastraat waar ’n woonstelgebou wat in aanbou was in Mei 2024 inmekaargestort het, het Carol Mokgadi Phiri, voorsitter v ...
’n Volle en deursigtige ondersoek sal in die belang van sowel adv. Andrew Chauke, direkteur van openbare vervolgings in Suid-Gauteng, as die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) wees sodat ’n regverdige e ...
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Malusi Gigaba, ANC-LP, het hom vrywillig aan partybedrywighede onttrek nadat hy Dinsdag in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Palm Ridge, Ekurhuleni, verskyn het.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Ná tientalle verdrinkings oor die jare in die Witherow-gruisgroefdam in Heidedal, Bloemfontein, het lede van die parlement se gesamentlike portefeuljekomitees oor minerale en petroleumbronne; polisie; ...
Willie Spies tree uit as uitvoerende voorsitter van die direksie van Pretoria FM, maar bly die radiostasie se regsverteenwoordiger.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.